Mans van alle ouderdomme is welkom. Hierdie groep manne kom gewoontlik elke Vrydag oggend om 05:30 bymekaar om mekaar te ondersteun, saam te bid en te fellowship. Mannekampe word bygewoon en ook gereël. Ander belangegroepe word vanuit hierdie aksie in vooruitsigte gestel.
Vroue Aksie
Om vrouens ( ongeag van waar hul hulself op hul geestelike reis/groeiproses mag bevind) teMotiveerOp te leiTe ondersteunToe te rusOm deur middel van elkeen se unieke gawes en talente in ‘n persoonlike, lewende verhouding met God te kan staan en hul bediening prakties te kan uitleef.
Omgeegroepe
Galasiers 6:2 Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.Ons gemeente is opgedeel in omgeegroepe waar mense die geleentheid kry om mekaar te versorg, help, ondersteun, versterk en om geestelik te groei
Gasvryheid
Ons glo dat eerste indrukke blywend is en daarom het ons persone wat help met:VerwelkomingInligtings toonbank en uithandig van inligting stukke koffie en teeOns wil graag hê dat elke persoon wat hier in kom moet tuis voel.
Skemervreugde
Ons gemeente se senioraksie vir almal bo 60 jaar en ouer. Hulle vergader weekliks by die kerk waar hulle vir mekaar ondersteun, bid en lekker saam kuier. Hullle gaan ook jaarliks op ‘n kamp.
Aanbiddingspan
Lofprysing en aanbidding is vir ons belangrik tydens dienste. Ons wil graag God beleef tydens lofprysing en aanbiding.Die musiekspan bestaan uit musikante, sangers, media en tegniese persone.
Evangelisasie
Ons doel is om ‘n verskil in ons gemeenskap, stad en mense te maak daar word op ‘n gereelde basisby verskeiebesighede, instansies en skole bedien.
Altaarwerkers
Altaarwerkers is ‘n belangrike skakel in ons gemeente.Hulle bestaan uit mense wat ‘n passie het vir gebed en siele.
Moederskamer
Ons gemeente beskik oor ‘n moederskamer vir die ouers se gerief.
Uitreik- Aksie
Die volgende uireike vind plaas vanuit die gemeente:Weeklikse straatbedieningUitkoms ( Herberg vir behoeftiges)Aftree oordeAnder gemeenskappeMosambiek jaarliksHospitaleOns het ook ‘n welsyn koskas wat op aanvraag kospakkies verskaf.
AGS Oasis
WELKOM
Manne-Aksie